Vrije Universiteit Amsterdam

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vrije Universiteit Amsterdam
VU-campus-02.jpg
Kampus van die Vrije Universiteit van Amsterdam.

Latyn: Universitas Libera
Leuse: Auxilium nostrum in nomine Domini
Leuse in Afrikaans: Ons hulp is in die naam van die Here
Leuse in Engels: Our help is in the name of the Lord
Gestig: 1880
Tipe: Privaat (openbaar gefinansier)
Befondsing: €450 miljoen[1]
President: Prof Jaap Winter
Rektor: Prof Frank van der Duyn Schouten
Personeel: 2 250
Studentetal: 24 500
Ligging: Amsterdam, Noord-Holland, Nederland
52°20′2″N 4°51′54″O Koördinate: 52°20′2″N 4°51′54″O
Kleure:           Ligblou en wit
Affiliasies: EUA, Santander
Webtuiste: vu.nl

Die Vrije Universiteit Amsterdam (Afrikaanse naam: Vrye Universiteit Amsterdam; Engelse naam: VU University Amsterdam; afkorting: VU) is die enigste algemene protestantse universiteit van Nederland. Die VU-kompleks is in De Boelelaan in SuiderAmstel, Amsterdam geleë.

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. (nl) VU University Amsterdam (2013). “Jaarverslag 2012”. URL besoek op 2 Junie 2014.

Eksterne skakels[wysig]