Vuurkopvink

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vuurkopvink
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Ploceidae
Genus: Euplectes
Spesie: E. hordeaceus
Binomiale naam
Euplectes hordeaceus
(Linnaeus, 1758)

Die Vuurkopvink (Euplectes hordeaceus) is 'n standvoël wat voorkom in sentraal Mosambiek. In Engels staan die voël bekend as die Black-winged Bishop.

Voorkoms[wysig]

'n Vuurkopvink by Birds of Eden op die Tuinroete.

Die voël is 12 cm lank en weeg tussen 18-28 g. Die broeiende mannetjie is swart en rooi; die hele voorkroon is swart en die slagvere is swarterig. Die wyfie het breë dofgeel wenkbroue, fyn gestreepte bors en bruinerige snawel.

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Vuurkopvink (kategorie)

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Euplectes hordeaceus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.