W

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Die letter W - w is die 23ste letter van die moderne Latynse alfabet.

In NAVO se internasionale spelalfabet word W uitgespreek deur die woord Whiskey.

Die Latynse alfabet A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z