Wêreldtaal

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

'n Wêreldtaal is 'n taal wat wyd verspreid deur 'n aansienlike hoeveelheid mense gepraat word, en wat deur baie mense as 'n tweede taal aangeleer word. 'n Wêreldtaal word nie net deur die aantal mense wat dit praat (as eerste of tweede taal) gekarakteriseer nie, maar ook deur sy geografiese verspreiding en die gebruik daarvan deur internasionale organisasies en in diplomatiese betrekkinge[1] Wêreldtale is oor die algemeen van Europese oorsprong. Die rede hiervoor is die periode van Europese Imperialisme.

Arabies[wysig | wysig bron]

Lande waar Arabies gepraat word

Sjinees[wysig | wysig bron]

Lande waar Sjinees gepraat word

Duits[wysig | wysig bron]

Lande waar Duits gepraat word

Engels[wysig | wysig bron]

Lande waar Engels gepraat word

Frans[wysig | wysig bron]

Lande waar Frans gepraat word

Italiaans[wysig | wysig bron]

Lande waar Italiaans gepraat word

Japannees[wysig | wysig bron]

Lande waar Japannees gepraat word

Nederlands (en Afrikaans)[wysig | wysig bron]

Lande waar Nederlands gepraat word

Nederlands:

Afrikaans:

Beide tale as immigrante tale in:

Die beide tale is in hoë mate onderling verstaanbaar. Die tale word met ongeveer 50 miljoen sprekers tot een van die kleinste wêreldtale beskou.

Portugees[wysig | wysig bron]

Lande waar Portugees gepraat word

Russies[wysig | wysig bron]

Lande waar Russies gepraat word

Spaans[wysig | wysig bron]

Lande waar Spaans gepraat word

Verwysings[wysig | wysig bron]