Waikatostadion

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Waikatostadion
Hamilton 03.jpg
Ligging Hamilton, Nieu-Seeland
Koördinate 37°46′52″S 175°16′6″O Koördinate: 37°46′52″S 175°16′6″O
Gebou 2000
Geopen 2002
Eienaar Hamilton se stadsraad
Oppervlak Gras
Voormalige name Rugby Park (1925–1999)
Tuisveld van
Waikato Rugbyunie
Chiefs (Superrugby) (2002–nou)
Kapasiteit
25,800 [1]

Die Waikatostadion is 'n groot stadion in Hamilton, Nieu-Seeland wat vir sport en kulturele aangeleenthede aangewend word. Die stadion het 'n totale kapasiteit van 25 800 sitplekke en word deur Hamilton se stadsraad besit. Verskeie wedstryde is gedurende die Rugbywêreldbeker 2011 hier gespeel.

Verwysings[wysig]

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Waikatostadion (kategorie)