Waldemar III van Denemarke

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Waldemar III van Denemarke
Koning van Denemarke
Periode 13261329
Voorganger Christoffel II
Opvolger Christoffel II
Vrou Richardis van Schwerin
Vader Erik II van Schleswig
Moeder Adelheid van Holstein
Gebore 1314
Oorlede 1364

Waldemar III (13141364) was van 1326 tot 1329 koning van Denemarke terwyl hy minderjarig was, en van 1325 tot 1326 en van 1330 tot 1364 as Waldemar V die Hertog van Schleswig. Sy pa was hertog Erik II van Schleswig.

Waldemar is as teenvoeter vir die verbanne koning Christoffel II aangestel. Hy was net elf jaar oud en ’n afstammeling van koning Abel van Denemarke. Sy oom, graaf Gerhard III van Holstein, is as sy regent aangestel. Die grootste deel van Denemarke was aan hom verpand.

Waldemar se bewind is aan streng voorwaardes onderwerp. In die praktyk het Denemarke aan sekere adellikes behoort. Baie van sy onderdane het hom teengestaan en verskeie streke het gerebelleer. Eindelik het Waldemar geabdikeer en Christoffel is in 1329 heraangestel as koning.

In 1340 het Waldemar se suster, Helvig van Schleswig, getrou met Waldemar IV, die nuwe koning van Denemarke. Waldemar III is in 1364 dood.

Verwysings[wysig]

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel [1]
Monarge van Denemarke
Vroeë monarge  HartaknoetGorm die OueHarald BloutandSven VurkbaardHarald IIKnoet die GroteHartaknoetMagnus die GoeieSven IIHarald IIIKnoet die HeiligeOlaf IErik INielsErik IIErik LamSven III / Knoet V / Waldemar die GroteKnoet VIWaldemar die SeëvierendeErik IVAbelChristoffel IErik VErik VIChristoffel IIWaldemar IIIChristoffel IIInterregnumWaldemar AtterdagOlaf IIMargrethe I
Palts-Neumarkt  Erik van PommereChristoffel van Beiere
Oldenburg  Christiaan IHansChristiaan IIFrederik IChristiaan IIIFrederik IIChristiaan IVFrederik IIIChristiaan VFrederik IVChristiaan VIFrederik VChristiaan VIIFrederik VIChristiaan VIIIFrederik VII
Sleeswyk-Holstein-Sonderburg-Glücksburg  Christiaan IXFrederik VIIIChristiaan XFrederik IXMargrethe II