Waratah

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die SS Waratah.

Die SS Waratah is 'n passasierstoomboot van Lund's Blue Anchor-redery wat om Suid-Afrika op die roete tussen Australië en Brittanje gevaar het. Die boot is verantwoordelik vir een van die grootste seegeheime in die geskiedenis van Suid-Afrika. Op 26 Julie 1909 het die Waratah (9 339 ton) met 211 persone aan boord - 92 passasiers - uit Durban na Oos-Londen vertrek. Die skip het nooit in Oos-Londen aangekom nie. Haar lot is nog onbekend.

Bron[wysig]