Warden

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Warden
Nederduitse Gereformeerde Kerk in Warden
Nederduitse Gereformeerde Kerk in Warden
Ligging van Warden op 'n kaart (Vrystaat)
Warden
Warden
Koördinate: 27°51′10″S 28°57′53″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Vrystaat
Distriksmunisipaliteit Thabo Mofutsanyana
Plaaslike Munisipaliteit Phumelela
Stigting 1912
Genoem na Charles Warden
Tydsone SAST (UTC+2)
Poskode 9890
Skakelkode(s) 058
Plaaslyne: 058642

Warden is 'n dorpie in die Oos-Vrystaat wat tussen Villiers en Harrismith aan die N3 nasionale hoofweg tussen Durban en Johannesburg geleë is.

Die dorp is in 1912 op die plaas Rietvallei uitgelê. Warden het eers 'n munisipaliteit geword in 1920 en is in 1923 geproklameer. Die dorp is genoem na Charles Warden, 'n landdros op Harrismith van 1884 tot 1900.

Sien ook[wysig]

Bronnelys[wysig]