Wasbeerhond

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Wasbeerhond
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Mammalia
Orde: Carnivora
Familie: Canidae
Genus: Nyctereutes
Spesie: N. procyonoides
Binomiale naam
Nyctereutes procyonoides
(Gray, 1834)

Die wasbeerhond (Nyctereutes procyonoides), ’n lid van die Canidae-familie (wat honde, wolwe en jakkalse insluit), is inheems aan Oos-Asië. Dit het sy naam gekry vanweë sy ooreenkoms met die wasbeer (Procyon lotor), maar is nie naby daaraan verwant nie. Die wasbeerhond kom veral in woude voor in Sjina, Korea, Japan en Noordoos-Rusland. Die gemiddelde volwasse dier is sowat 65 cm lank en wyfies skenk die lewe aan 15 kleintjies of meer op ’n slag.

Verwysings[wysig]

  1. Kauhala, K. & Saeki, M. (2008). Nyctereutes procyonoides. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 22 Maart 2009.