Wasili van Kostroma

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Wasili van Kostroma
Grootprins van Wladimir
Vasily Yaroslavich Grand Dukes of Vladimir.jpg
Periode 1272-1276
Voorganger Jaroslaf III van Twer
Opvolger Dmitri I van Pereslawl
Huis Rjoerik
Vader Jaroslaf III van Twer
Gebore 1241
Oorlede 1276

Wasili (Russies: Василий Ярославич; 12411276) was een van die mins noemenswaardige grootprinse van Wladimir. Hy was die jongste seun van Jaroslaf II van Wladimir en het Kostroma in 1246 by sy oom Swjatoslaf III van Wladimir gekry. As die oudste oorlewende kleinseun van Wsewolod die Groot Nes het hy Vladimir in 1272 gekry en Novgorod die volgende jaar. Hy was een van die eerste prinse wat nie die moeite gedoen het om sy eie stad (dus Kostroma) te verlaat en in Wladimir te gaan bly nie. Sy afstammelinge het ná sy dood in Januarie 1276 nog ’n halfeeu lank oor Kostroma regeer.


Crystal txt.png

Hierdie artikel is vertaal vanuit die Engelse Wikipedia

Grootprinse en tsare van die Rjoerik-dinastie
Grootprinse Rjoerik · Oleg · Igor I · Olga · Swjatoslaf I · Jaropolk I · Wladimir I die Grote · Swjatopolk I · Jaroslaf I die Wyse · Isjaslaf I · Swjatoslaf II · Wsewolod I · Swjatopolk II · Wladimir Monomach · Mstislaf I · Jaropolk II · Wsewolod II · Igor II · Isjaslaf II · Joeri I Dolgoroeki · Andrei Bogoljoebski · Michail van Wladimir · Wsewolod die Groot Nes · Konstantyn · Joeri II · Jaroslaf II · Swjatoslaf III · Andrei II · Aleksander Nefski · Jaroslaf III van Twer · Wasili · Dmitri I · Andrei III · Michail · Joeri III · Dmitri II · Aleksander · Iwan I · Semjon die Trotse · Iwan II · Dmitri Donskoi · Wasili I · Wasili II · Iwan III die Grote · Wasili III
Tsare Iwan IV die Verskriklike · Fjodor I