Wassenaar

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Wassenaar
'n Windmeul in Wassenaar
'n Windmeul in Wassenaar
Vlag van Wassenaar
Vlag
Wapen van Wassenaar
Wapen
Ligging van Wassenaar-munisipaliteit in Suid-Holland
Ligging van Wassenaar-munisipaliteit in Suid-Holland
Koördinate: 52°09′00″N 4°23′00″O
Land Vlag van Nederland Nederland
Provinsie Flag Zuid-Holland.svg Suid-Holland
Regering
 - Burgemeester Jan Hoekema (D66)
Oppervlak
 - Munisipaliteit 62,50 km²  (24,1 vk m)
 - Land 51,14 km² (19,7 vk m)
 - Water 11,36 km² (4,4 vk m)
Bevolking (1 Februarie 2012)
 - Munisipaliteit 25 734
 - Digtheid 503/km² (1 302,8/myl2)
Poskode 2240-2245
Skakelkode(s) 070
Webwerf: www.wassenaar.nl

Wassenaar is 'n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Suid-Holland. Die munisipale gebied het sowat 26 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 62,50 km² (waarvan 11,36 km² water). Wassenaar is 'n noordelike voorstad van Den Haag, lê aan die Noordsee en het heelwat dyke.

Bekende inwoners[wysig]

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Wassenaar (kategorie)