Wassili Pojarkof

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Wassili Pojarkof was in die 17de eeu ’n ontdekkingsreisiger in Siberië. Hy is in 1643 saam met 133 man na Jakoetië gestuur om nuwe gebiede te verken. Hy was die eerste Rus wat die Amoer-rivier bereik het.