Waterberg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Rivierkloof in die Lapalala Wilderness in die Waterberg – horisontale sandsteenlae is sigbaar.

Die Waterberg is 'n bergreeks in Limpopo, Suid-Afrika. Dit strek ongeveer oos vanaf Thabazimbi tot by Potgietersrus. Die gemiddelde hoogte van die bergreeks is 600 m met enkele pieke wat 1 400 m bo seevlak is. Vaalwater is net noord van die bergreeks.

Sien ook[wysig | wysig bron]

  • Weesgerus, vakansieoord in die Waterberg-streek.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]