Waterboomheide

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Waterboomheide
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Asterids
Orde: Ericales
Familie: Ericaceae
Genus: Erica
Spesie: E. caffra
Binomiale naam
Erica caffra
L., 1753

Die Waterboomheide (Erica caffra) is 'n klein boom, soms 'n struik, wat in oewerhabitatte en aan woudrande groei en kom voor vanaf die Wes-Kaap tot in die Drakensberge van KwaZulu-Natal en Lesotho. Die boom se blomme lyk soos klokkies.

Waterboomheide in Kirstenbosch.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]