Waterploeër

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Waterploeër
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Rynchopidae
Genus: Rynchops
Spesie: R. flavirostris
Binomiale naam
Rynchops flavirostris
Vieillot, 1816

Die Waterploeër (Rhynchops flavirostris) is 'n Intra-Afrika trekvoël en word die meeste van April tot Januarie gesien. Dit bly by groot riviere, baaie en mere met groot sandbanke vir slaap- en broeiplek; meestal in die noorde van Suider-Afrika. Die voël se status is amper-bedreigd en die wêreldbevolking is sowat 10 000 en in Suider-Afrika sowat 1000. Hulle broei in klein kolonies. Die voël is 38 - 42 cm lank, 120 - 220 g groot met 'n vlerkspan van 1.25 - 1.35 m. In Engels staan die voël bekend as die African Skimmer.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Waterploeër (kategorie)
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Rynchops flavirostris”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.