Watershed

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Watershed
Oorsprong Johannesburg, Suid-Afrika
Genre(s) Pop en rock
Aktiewe jare 1998 - nou
Uitgewer(s) EMI
Webwerf http://www.watershed.co.za
Lede Craig Hinds
Nic Rush
Peter Auret
James Sunney
Hylton Brooker
Portal.svg Musiekportaal

Watershed is 'n Suid-Afrikaanse pop- en rock-musiekgroep wat in 1998 in Johannesburg gestig is.[1]

Groeplede[wysig]

  • Craig Hinds (hoofsanger, klavier, akoestiese kitaar)
  • Nic Rush (kitaar)
  • James Sunney (baskitaar)
  • Peter Auret (tromme)
  • Hylton Brooker (sleutelbord).

Suid-Afrikaanse diskografie[wysig]

Hier volg Watershed se Suid-Afrikaanse diskografie. Hulle het ook albums in Duitsland en moonlik in ander lande uitgereik:

Enkelspelers[wysig]

  • Indigo Girl (2002)

Albums[wysig]

  • In the Meantime, vrygestel in 2000 - bereik platinum-status
  • Wrapped in Stone, vrygestel in 2003 - bereik goue-status[2]
  • Mosaic, vrygestel op 10 Oktober 2005 - bereik platinum-status
  • Staring at the Ceiling, vrygestel op 4 Augustus 2008 - bereik goud[3]

Verwysings[wysig]

Sien ook[wysig]

Eksterne skakels[wysig]