Webbladsy

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Webblad)
Spring na: navigasie, soek

'n Webbladsy of webblad is 'n dokument wat met 'n webblaaier oopgemaak kan word en geskik is vir plasing op die Internet. Die dokumente word gewoonlik opgestel met HTML- of XML-kode. Die bronkode word dan deur die webblaaier omgeskakel na 'n leesbare bladsy. Webblaaie kan ook skakels na ander webbladsye bevat.

Sien ook[wysig]