Weert

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Weert
Die Sint-Martinuskerk
Die Sint-Martinuskerk
Vlag van Weert
Vlag
Wapen van Weert
Wapen
Ligging van Weert-munisipaliteit in Limburg
Ligging van Weert-munisipaliteit in Limburg
Koördinate: 51°15′00″N 5°42′00″O
Land Vlag van Nederland Nederland
Provinsie NL-LimburgVlag.svg Limburg
Regering
 - Burgemeester Jos Heijmans (D66)
Oppervlak
 - Munisipaliteit 105,44 km²  (40,7 vk m)
 - Land 104,55 km² (40,4 vk m)
 - Water 0,89 km² (0,3 vk m)
Bevolking (1 Februarie 2012)
 - Munisipaliteit 48 680
 - Digtheid 466/km² (1 206,9/vk m)
Poskode 6000-6006, 6039
Skakelkode(s) 0495
Webwerf: www.weert.nl

Weert (Limburgs: Wieërt) is 'n stad en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg, geleë aan die grens met die provinsie Noord-Brabant en die Belgiese provinsie Limburg, in die streek van Die Peel. Noordoos lê die munisipaliteit Nederweert. Die munisipale gebied het sowat 49 000 inwoners (2012) en 'n oppervlakte van 105 km².

Deur die stad vloei die Zuid-Willemsvaart-kanaal. In 1414 het Weert stadsregte gekry. Die stad staan bekend vir die Weerter vlaai-gebak.

Weert herberg 'n Gotiese hallekerk, die Katolieke Sint-Martinuskerk wat dateer uit 1456.

Elke 13de Maart wat op 'n Saterdag val of anders die daaropvolgende Saterdag word in die stad 'n perdemark gehou. Die perdemark is in 1563 ingestel. Ook word jaarliks in Julie die twee dae durende Bospop-musiekfees gehou, waar veral (ook veel internasionale) rock-musiekgroepe speel.

Plekke[wysig]

Plekke in die munisipale gebied van Weert:
Altweerterheide, Boshoven, Laar, Stramproy, Swartbroek, Tungelroy en Weert (stad).

Bronne[wysig]

  • Nederlandstalige Wikipedia

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Weert (kategorie)


Munisipaliteite in Nederlands Limburg NL-LimburgVlag.svg

Beek | Beesel | Bergen | Brunssum | Echt-Susteren | Eijsden-Margraten | Gennep | Gulpen-Wittem | Heerlen | Horst aan de Maas | Kerkrade | Landgraaf | Leudal | Maasgouw | Maastricht | Meerssen | Mook en Middelaar | Nederweert | Nuth | Onderbanken | Peel en Maas | Roerdalen | Roermond | Schinnen | Simpelveld | Sittard-Geleen | Stein | Vaals | Valkenburg aan de Geul | Venlo | Venray | Voerendaal | Weert