Weifang

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Weifang
潍坊
Die Dongfeng-straat in die sentrum van Weifang.
Die Dongfeng-straat in die sentrum van Weifang.
Ligging van Weifang op 'n kaart (Volksrepubliek van Sjina)
Weifang
Weifang
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Koördinate: 36°43′00″N 119°06′00″O
Land Vlag van Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina
Provinsie Sjandong
Regering
 - Burgemeester Xu Liquan
Oppervlak
 - Stad 15 800 km²  (6 100 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stad 8 500 000
 - Digtheid 540/km² (1 400/vk m)
Tydsone SST (UTC+08:00)
Poskode 261000, 261300, 261500, 262100, 262200, 262400-262700
Skakelkode(s) 536
Webwerf: weifang.gov.cn

Weifang (Sjinees: 潍坊) is 'n stad in die Sjinese provinsie Sjandong met 'n bevolking van 8 500 000 in 2010. Die stad is in die ooste van Sjina naby die kus van die Oos-Sjinese See geleë. Weifang grens in die noordweste aan Dongying, in die weste aan Zibo, in die suidweste aan Linyi, in die suide aan Rizhao en in die ooste aan Qingdao. Die stad is veral bekend vir die produksie van handgemaakte drake en 'n internasionale vlieërfees, wat elke jaar aangebied word.