Weihai

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Weihai
威海
Weihai soos gesien vanaf die Geel See.
Weihai soos gesien vanaf die Geel See.
Ligging van Weihai op 'n kaart (Volksrepubliek van Sjina)
Weihai
Weihai
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Koördinate: 37°30′07″N 122°07′24″O
Land Vlag van Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina
Provinsie Sjandong
Regering
 - Kommunistiese Party van Sjina Sekretariskomitee Cui Yuechen (崔曰臣)
 - Burgemeester Wang Peiyan (王培廷)
Oppervlak
 - Stad 5 436 km²  (2 099 vk m)
 - Stedelik 731 km² (282 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stad 2 804 800
 - Digtheid 520/km² (1 300/vk m)
 - Stedelik 591 982
 - Stedelike bevolkingsdigtheid 810/km² (2 100/vk m)
Tydsone SST (UTC+08:00)
Skakelkode(s) 631
Webwerf: weihai.gov.cn
Koloniale vlag van Weihaiwei.

Weihai (Sjinees: 威海) is 'n stad in die Sjinese provinsie Sjandong met 'n bevolking van 2 804 800 in 2010. Die stad is in die ooste van Sjina aan die kus van die Geel See geleë. Weihai grens in die weste aan Yantai. Tussen 1898 en 1930 was die stad as Weihaiwei of Port Edward 'n Britse kolonie.