Wervik

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Wervik
Wervicq / Wervi
Wervik aan die Leie
Wervik aan die Leie
Vlag van Wervik
Vlag
Wapen van Wervik
Wapen
Ligging van Wervik in die provinsie Wes-Vlaandere
Ligging van Wervik in die provinsie Wes-Vlaandere
Koördinate: 50°47′00″N 3°03′00″O
Land Vlag van België België
Gewes (deelstaat) Flag of Flanders.svg Vlaandere
Provinsie Flag of West Flanders.svg Wes-Vlaandere
Regering
 - Burgemeester Johnny Goos (sp.a)
Oppervlak
 - Munisipaliteit 43,61 km²  (16,8 vk m)
Bevolking (1 Januarie 2011)
 - Munisipaliteit 17 775
 - Digtheid 408/km² (1 056,7/myl2)
Poskode 8940
Skakelkode(s) 056
Webwerf: www.wervik.be

Wervik (Frans: Wervicq, Pikardies: Wervi) is 'n Belgiese stad en munisipaliteit in die suide van die Vlaamse provinsie Wes-Vlaandere. Die munisipaliteit grens in die suidweste aan die Waalse provinsie Hainaut en in die suide aan die Leie-rivier, wat hier die grens vorm met die Franse gewes Nord-Pas-de-Calais. Aan die suidoewer lê die Franse stad Wervicq-Sud. Die munisipale gebied het 'n oppervlakte van 44 km² en sowat 18 000 inwoners (2010).

Geboortes[wysig]

  • Yves Leterme (1960), politikus (Eerste Minister van België)

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Wervik (kategorie)