Weskuslangbeklewerik

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Weskuslangbeklewerik
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Alaudidae
Genus: Certhilauda
Spesie: C. curvirostris
Binomiale naam
Certhilauda curvirostris
(Hermann, 1783)

Die Weskuslangbeklewerik (Certhilauda curvirostris) is 'n redelike algemene endemiese standvoël in kusduine en landerye veral op braak en onlangs beplante landerye. Die voël is 20 - 24 cm groot en weeg 40 - 60 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cape Long-billed Lark.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Certhilauda curvirostris”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.