Wesley

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Wesley
Ligging van Wesley op 'n kaart (Oos-Kaap)
Wesley
Wesley
Koördinate: 33°19′0″S 27°20′0″O Koördinate: 33°19′0″S 27°20′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Oos-Kaap
Distriksmunisipaliteit Amathole
Plaaslike Munisipaliteit Ngqushwa
Tydsone SAST (UTC+2)

Wesley is 'n klein dorpie naby die kus van die Indiese Oseaan in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie is op die R72 hoofpad.

Geskiedenis[wysig]

Die dorpie is in 1823 deur William Shaw begin toe hy 'n Wesleyaanse sendingstasie gestig het. Dit is waarskynlik na die stigter van die Wesleyaanse kerkgenootskap, John Wesley, vernoem.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]