Weza

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Weza
Ligging van Weza op 'n kaart (KwaZulu-Natal)
Weza
Weza
Koördinate: 30°36′0″S 29°43′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie KwaZulu-Natal
Distriksmunisipaliteit Ugu
Plaaslike Munisipaliteit UMuziwabantu
Tydsone SAST (UTC+2)

Weza is 'n klein nedersetting in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorpie is suid van die N2 nasionale pad en wes van Harding. Die naam is ontleen van die Wezarivier en beteken om te laat oorgaan of drif. Hier is van die grootste houtplantasies in die land. Die plantasies is ontwikkel om die oorblyfsels van inheemse woude. Die eerste aanplantings is in 1923 gedoen.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]