Whitney Houston

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Whitney Houston
WhitneyHoustonApril2010.jpg
Whitney Houston tydens 'n optrede in April 2010.
Geboortenaam Whitney Elizabeth Houston
Geboorte 9 Augustus 1963
Newark, New Jersey
Afsterwe 11 Februarie 2012
Beverly Hills, Kalifornië
Beroep(e) Model, sangeres, aktrise en rolprentvervaardiger
Genre(s) R&B, soulmusiek, popmusiek
Aktiewe jare 1977 – 2012
Uitgewer(s) Arista, RCA
Webwerf http://www.whitneyhouston.com/
Whitney's Signature.png
Portal.svg Musiekportaal

Whitney Elizabeth Houston (Newark, New Jersey, 9 Augustus 1963 - Beverly Hills, Kalifornië, 11 Februarie 2012) was 'n Amerikaanse model, aktrise, rolprentvervaardiger en sangeres wat R&B, soul- en popmusiek gesing het.

Houston word algemeen beskou as een van die beste sangeresse ooit vanweë haar uiters professionele optredes, groot stemreikte van 5 oktawe en die moontlikheid om in verskillende genres te sing. Sy is wyd gerespekteer vir haar lewendige optredes en kragtige stem.

Eksterne skakels[wysig]