Wickford

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Wickford
Wickford sign 1.jpg
Ligging van Wickford op 'n kaart (Essex)
Wickford
Wickford
Koördinate: 51°36′41″N 0°31′15″O Koördinate: 51°36′41″N 0°31′15″O
Land Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Bevolking
 - Stad 32 000

Wickford is dorp in die Engelse graafskap van Essex met sowat 32 duisend inwoners. Die dorp lê ongeveer 50 km (30 myl) oos van die land se hoofstad, Londen. Die dorp sluit in met Basildon, Billericay, Laindon en Pitsea in die borough van Basildon.