Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/15 Oktober
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
15 Oktober: White Cane Safety Day (VSA)
- 1529 – Die Eerste beleering van Wene deur turkse magte word beëindig.
- 1582 - Die Gregoriaanse kalender vervang die Juliaanse kalender, wat sedert 45 v.C. in gebruik was.
- 1844 – Die Duitse filosoof, Friedrich Nietzsche, word in Röcken (Sakse) gebore.
- 1989 - Walter Sisulu word saam met sewe ander Suid-Afrikaanse politieke gevangenes vrygelaat.