Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/25 Oktober
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
- 1415 – Honderdjarige Oorlog: Hendrik V van Engeland verslaan die swaar gepantserde Franse kavallerie tydens die Slag van Agincourt .
- 1881 - Gebore: Pablo Picasso, Spaanse skilder en beeldhouer.
- 1940 - Die Suid-Afrikaanse Jukskeiraad word gestig.
- 1971 – Die Volksrepubliek van Sjina vervang die Republiek van Sjina (Taiwan) as Sjina se verteenwoordiger in die Verenigde Nasies.