Wildeperske

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Wildeperske
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Rosids
Orde: Malpighiales
Familie: Achariaceae
Genus: Kiggelaria
Spesie: K. africana
Binomiale naam
Kiggelaria africana
L.

Die Wildeperske (Kiggelaria africana) is 'n klein tot middelslag boom. Hulle kom voor in immergroen woude en op berggrasveld. Die blare het dikwels klein stippels aan die onderkant wat soos knoppe aan die bokant lyk; dit staan bekend as akadoromatia. Die vrugte is skurf en vratterig en is sowat 1.5 cm in deursnee. Die sade is swart en oortrek met 'n klewerige rooi laag. Dié bome is gasheer vir die Acrea horta-skoenlapper wat letterlik die blare van die boom af vreet.

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Wildeperske (kategorie)

Bron[wysig]