Wildreservaat

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

'n Wildreservaat is 'n gebied wat opsy gesit word vir die instandhouding van wildlewe vir spesiebewaring, toerisme of jag. Baie wildreservate is in Afrika geleë. Meeste is toeganklik vir die publiek, en is gewild onder toeriste wat wild wil besigtig op safari.

Sien ook[wysig]