Wilgerivier (Olifants)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Wilgerivier
Oorsprong naby Leandra
Sytak -links Bronkhorstspruit
Sytak -regs Kendal, Kromdraai, Devon
Monding Olifantsrivier
Stroomgebied Suid-Afrika
Monding-hoogte 1 127 m
Ligging van Wilgerivier op 'n kaart (Suid-Afrika)
Wilgerivier
Wilgerivier
Koördinate: 25°34′35″S 29°11′10″O Koördinate: 25°34′35″S 29°11′10″O

Hierdie blad handel oor die Wilgerivier wat 'n sytak van die Olifantsrivier is. Vir die Wilgerivier wat 'n sytak van die Vaalrivier is, sien Wilgerivier (Vaal).

Die Wilgerivier (Engels: Wilge River) is 'n sytak van die Olifantsrivier.

Roete[wysig]

Die Wilgerivier se oorsprong is ongeveer 15 km wes-noordwes van Leandra, op die hoëveldse grasvlaktes van Mpumalanga.[1] Dit vloei algemeen noordwaarts en sy hooftak, die Bronkhorstspruit, sluit by sy linkerkant aan ongeveer 25 km stroomaf van die dorp Bronkhorstspruit. Dit vloei noordoos en sluit aan by die Olifantsrivier omtrent 12 km stroomop van Loskopdam.[2]

Ander sytakke van die Wilge is die Kendalrivier, Kromdraaispruit en die Devonrivier.[3]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]