Wilhelm Röntgen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Wilhelm Röntgen
Roentgen2.jpg
Naam Wilhelm Conrad Röntgen
Gebore 27 Maart 1845
Lennep, Ryn-Provinsie, Koninkryk Pruise (tans Remscheid, Noordryn-Wesfale, Duitsland)
Oorlede 10 Februarie 1923
München, Beiere, Republiek van Weimar
Nasionaliteit Duitsland
Vakgebied Fisika, X-straal-astronomie
Instelling(s) Universiteit van Straatsburg
Universiteit van Hohenheim
Universiteit van Gießen
Universiteit van Würzburg
Universiteit van München
Alma mater ETH Zürich
Universiteit van Zürich
Doktorale promotor(s) August Kundt
Doktorale student(e) Herman March
Abram Ioffe
Ernst Wagner
Rudolf Ladenburg
Bekend vir X-strale
Toekennings Rumford se medalje (1896)
Elliott Cresson se medalje (1897)
Nobelprys vir Fisika (1901)
Wilhelm Röntgen signature.svg

Wilhelm Conrad Röntgen (27 Maart 1845 - 10 Februarie 1923) was 'n Duitse fisikus wat op 8 November 1895 die eerste elektromagnetiese-bestraling in die golfspektrum, nou bekend as x-strale, geproduseer en waargeneem het. As erkening vir die ontdekking het hy die eerste Nobelprys vir Fisika in 1901 ontvang.