William McKinley

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
William McKinley Jr.
William McKinley by Courtney Art Studio, 1896.jpg
25ste President van die Verenigde State
Ampstermyn 4 Maart 1897 - 14 September 1901
Voorganger Grover Cleveland
Opvolger Theodore Roosevelt
Geboortedatum 29 Januarie 1843
Geboorteplek Niles, Ohio
Sterftedatum 24 September 1901
Sterfteplek Buffalo, New York, V.S.A
Eerste Dame Ida McKinley
Politieke party Republikeinse Party
Visepresident Garret Hobart (1897-1899)
Theodore Roosevelt (1901)
Handtekening William McKinley Signature-full.svg

William McKinley Jr. (Niles, 29 Januarie 1843Buffalo, 14 September 1901) was die 25ste president van die Verenigde State van Amerika vanaf 1897 tot en met sy dood in 1901. Op 6 September 1901 word hy die slagoffer van 'n sluipmoordaanval. Hy is op 14 September op 58-jarige ouderdom oorlede en word opgevolg deur vise-president Theodore Roosevelt.