Willis-toring

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die Willis-toring in Chicago, VSA.

Die Willis-toring (beter bekend as die Sears-toring) is 'n wolkekrabber in Chicago, Illinois in die Verenigde State van Amerika. Fazlur Khan en Bruce Graham het die gebou ontwerp en die maatskappy Sears, Roebuck and Company het dit in Augustus 1970 befonds. Die 442 m (1 451 vt) hoë gebou is in 1973 voltooi en het 108 verdiepings. Dit was sedert die oprigting tot in 1996 die hoogste wolkekrabber ter wêreld. In 2009 is die wolkekrabber se naam vanaf die Sears-toring na sy huidige naam verander.

Fotogalery[wysig]

Eksterne skakels[wysig]