Wimpelvlerknaguil

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Wimpelvlerknaguil
Volwasse wyfie in KwaZoeloe-Natal.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Caprimulgiformes
Familie: Caprimulgidae
Genus: Macrodipteryx
Spesie: M. vexillarius
Binomiale naam
Macrodipteryx vexillarius
(Gould, 1838)

Die Wimpelvlerknaguil (Macrodipteryx vexillarius) is 'n gelokaliseerde, algemene intra-Afrika broeiendesomertrekvoël in breëblaarboomveld. Die voël slaap op die grond maar sit dikwels op takke nadat hy opgejaag is. Die voël is 23 – 26 cm lank en 50 - 95 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Penant-winged Nightjar.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Macrodipteryx vexillarius”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.