Windsorton

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Windsorton
Ligging van Windsorton op 'n kaart (Noord-Kaap)
Windsorton
Windsorton
 Windsorton se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 28°20′S 24°43′O Koördinate: 28°20′S 24°43′O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Noord-Kaap
Distrik Frances Baard
Munisipaliteit Dikgatlong
Stigting 1934
Oppervlak[1]
 - Dorp 51,1 km²  (19,7 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 6 250
 - Digtheid 122/km² (316/myl2)
Ras (2011)[1]
 • Swart 67.5%
 • Kleurling 26.4%
 • Indiër/Asiër 0.8%
 • Blank 2.2%
 • Ander 3.2%
Taal (2011)[1]
 • Tswana 55.2%
 • Afrikaans 36.5%
 • Engels 1.9%
 • Ndebele 1.9%
 • Ander 4.6%
Poskode (straat) 8510
Poskode (posbus) 8510
Skakelkode(s) 053
Webwerf: Windsorton op www.northerncape.org

Windsorton (voorheen Hebron) is 'n landboudorp in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die dorp is in die Vaalharts-besproeiingskema geleë op die oewer van die Vaalrivier.

Geskiedenis[wysig]

Die dorp is aanvanklik gestig as 'n sendingstasie genaamd Hebron. Nadat diamante egter in die omgewing ontdek is het prospekteerders dit toegestroom en die dorp het in 'n delwerskamp ontaard.

Die dorp is later vernoem na PF Windsor, die oorspronklike eienaar van die grond, wat baie bygedra het tot die ontwikkeling van die dorp.

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Som van die hoofplekke Windsorton en Kutlwano tydens die 2011-sensus.