Witbaardsterretjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Witbaardsterretjie
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Sternidae
Genus: Chlidonias
Spesie: C. hybrida
Binomiale naam
Chlidonias hybrida
(Pallas, 1811)
Subspesies
  • C. h. hybridus
  • C. h. delalandii
  • C. h. javanicus

Die Witbaardsterretjie (Chlidonias hybrida) is 'n redelike algemene standvoël en intra-Afrika-trekvoël by watermassas en vleie. Die streekbevolking is waarskynlik minder as 7500 pare. Die voël is 24 - 26 cm lank, 80 - 110 g groot met 'n vlerkspan van 75 cm. In Engels staan die voël bekend as die Whiskered Tern.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Chlidonias hybrida”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.