Witborsduifie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Witborsduifie
Witborsduifie in Pietermaritzburg, Suid-Afrika.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Columbiformes
Familie: Columbidae
Genus: Turtur
Spesie: T. tympanistria
Binomiale naam
Turtur tympanistria
(Temminck, 1809)

Die Witborsduifie (Turtur tympanistria) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël. Die voël hou van woud en ruigtes en kom voor in die suid- en ooskus en onmiddelike binneland van Suider-Afrika. Die voël is 20 - 22 cm lank en 60 - 85 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Tambourine Dove.

Witborsduifie naby Hluhluwe in KwaZulu-Natal.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Turtur tympanistria”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.