Witborsjakkalsvoël

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Witborsjakkalsvoël
'n Donker geskakeerde Witborsjakkalsvoël (B. augur)
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Falconiformes
(of Accipitriformes, q.v.)

Familie: Accipitridae
Genus: Buteo
Spesie: B. augur
Binomiale naam
Buteo augur
(Rüppell, 1836)

Die Witborsjakkalsvoël (Buteo augur) is 'n redelike algemene standvoël wat hoofsaaklik in Zimbabwe en Namibië voorkom. Die voël is 55 - 60 cm groot en weeg 900 - 1 300 g en vang meestal soogdiertjies, reptiele en voëls. In Engels staan die voël bekend as Augur Buzzard.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Buteo augur”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.