Withalsbosduif

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Withalsbosduif
'n Mannetjie in Eshowe, KwaZulu-Natal.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Columbiformes
Familie: Columbidae
Genus: Columba
Subgenus: Turturoena
Spesie: C. delegorguei
Binomiale naam
Columba delegorguei
Delegorgue, 1847
Sinonieme
  • Turturoenas delegorguei
  • Turturoenas sharpei

Die Withalsbosduif (Columba delegorguei) is 'n skaars, gelokaliseerde bosduif. Die standvoël kom voor in woude met blaredakke, digte boomveld en digte bos aan die kus en onmiddelike binneland van KwaZulu-Natal en die oostelike hoogland van Zimbabwe. Die voël is 26 - 28 cm lank en 140 - 170 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Eastern Bronze-naped Pigeon.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Columba delegorguei”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.