Withalskraai

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Withalskraai
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Corvidae
Genus: Corvus
Spesie: C. albicollis
Binomiale naam
Corvus albicollis
Latham, 1790
Verspreiding van die withalskraai
Verspreiding van die withalskraai

Die withalskraai is 'n algemene, gelokaliseerde standvoël.

Identifikasie[wysig]

Slegs sy agterkop is wit; verder is hy pikswart met 'n baie stewige snawel.

50–54 cm

Habitat[wysig]

Boer veral in bergstreke, maar swerf ver op soek na kos. 'n Vrypostige soort wat feitlik enigiets vreet en dikwels by karkasse gesien word. Soek gewoonlik een-een kos, maar kom soms in swerms saam by 'n goeie voedselbron.

Verspreiding[wysig]

Wes- en Oos- Kaap, KwaZulu-Natal, Lesotho, Swaziland, Mpumalanga, die oostelike dele van Limpopo en Zimbabwe en die westelike- en noordelike dele van Mosambiek.

Geluid[wysig]

Sy geroep is 'n falsetto "kraak" alhoewel hy soms ook dieper note laat hoor.

Ander name[wysig]

  • Engels: "White-necked Raven"
  • Wetenskaplike naam: Corvus albicollis

Sien ook[wysig]

Bronnelys[wysig]