Withalssprinkaanvoël

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Withalssprinkaanvoël
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Glareolidae
Genus: Glareola
Spesie: G. nuchalis
Binomiale naam
Glareola nuchalis
Gray, 1849
Sinonieme
  • Galactochrysea liberiae
  • Galactochrysea emini

Die Withalssprinkaanvoël (Glareola nuchalis) is 'n skaars intra-Afrika trekvoël wat op rotsagtige plekke meestal by die Zambezirivier en Okavangorivier voorkom. Die streekbevolking is minder as 2000. Die voël is 17 - 20 cm groot en weeg 42 - 55 gram met 'n vlerkspan van 50 cm. In Engels staan die voël bekend as Rock Pratincole.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Glareola nuchalis”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.