Withelmlaksman

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Withelmlaksman
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Prionopidae
Genus: Prionops
Spesie: P. plumatus
Binomiale naam
Prionops plumatus
(Shaw, 1809)

Die Withelmlaksman (Prionops plumatus) is 'n algemene standvoël in gevestigde boomveld maar kan in die winter wyd verspreid buite sy broei area wees. Die voël is 19 cm groot en weeg 34 gram. In Engels staan die voël bekend as die White-crested Helmetshrike.

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Prionops plumatus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.