Witkeelbyvreter

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Witkeelbyvreter
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Coraciiformes
Familie: Meropidae
Genus: Merops
Spesie: M. albicollis
Binomiale naam
Merops albicollis
Vieillot, 1817

Die Witkeelbyvreter (Merops albicollis) is 'n byevreter wat in die suide van die Sahara in Afrika broei. In die winter emigreer hulle na die reënwoude van Senegal tot Uganda.

Ander name[wysig]

  • Engels: White-throated Bee-eater
  • Wetenskaplike naam: Merops albicollis

Sien ook[wysig]