Witkroonalbatros

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Witkroonalbatros
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Procellariiformes
Familie: Diomedeidae
Genus: Thalassarche
Spesie: T. bulleri
Binomiale naam
Thalassarche bulleri
(Rothschild, 1893)[2]

Die Witkroonalbatros (Thalassarche bulleri) is 'n voël wat seldsaam aan die Suid-Afrikaanse kus is. Die voël is 76 - 81 cm groot en weeg 2.2 - 3.3 kg en het 'n vlerkspan van 2.1 - 2.3 meter. Die voël is nog net tien keer in Suid-Afrika aangeteken. Daar broei jaarliks 30,000 pare op eilande aan die kus van Nieu-Seeland. In Engels staan die vis bekend as Buller's Albatros.

'n Witkroonalbatros in vlug.
Thalassarche bulleri in flight 2 - SE Tasmania.jpg

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Witkroonalbatros (kategorie)

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Thalassarche bulleri”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.
  2. Brands, S. (2008)