Witpeer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Witpeer
S.A. nasionale nommer: 422 [1]
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Asterids
Orde: (ongeplaas)
Familie: Icacinaceae
Genus: Apodytes
Spesie: A. dimidiata
Binomiale naam
Apodytes dimidiata
C.A.Sm.

Die Witpeer (Apodytes dimidiata) is boom wat tot 20 m hoog kan word in woude. Die boom kom in die kusgebiede voor van Suid-Afrika vanaf Kaapstad tot by Mosambiek en ook in Mpumalanga en Limpopo en sentrale en oostelike Zimbabwe.

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Witpeer (kategorie)

Bronne[wysig]

  1. Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik, 148. ISBN 978-1-77007-759-1.