Witpenskorhaan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Witpenskorhaan
E. s. canicollis, mannetjie in Kenia.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Gruiformes
Familie: Otididae
Genus: Eupodotis
Spesie: E. senegalensis
Binomiale naam
Eupodotis senegalensis
(Vieillot, 1820)
Sinonieme

Eupodotis barrowii
Eupodotis caffra

Die Witpenskorhaan (Eupodotis senegalensis) is 'n skaars standvoël wat voorkom in die Oos-Kaap, noordoos Vrystaat en Gauteng. Die voël leef in oop grasvelde en yl beboste savanne en verkies hoër gras soos die meeste korhane. Die voël is 52 - 60 cm groot en weeg 1.2 - 1.6 kilogram. In Engels staan die voël bekend as die White-bellied Korhaan of White-bellied Bustard.

Mannetjie in Maasai Mara, Kenia.
E. s. erlangeri, wyfie, Serengeti, Tanzanië.
E. s. erlangeri, mannetjie, Serengeti, Tanzanië.

Subspesies[wysig]

Vyf subspesies word erken:[2]

  • E. s. senegalensis (Vieillot, 1820)
  • E. s. canicollis (Reichenow, 1881)
  • E. s. erlangeri (Reichenow, 1905)
  • E. s. mackenziei (C.M.N. White, 1945)
  • E. s. barrowii (J.E. Gray, 1829)

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Eupodotis senegalensis”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.
  2. White-bellied Bustard, Internet Bird Collection