Witpootblouvinkie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Witpootblouvinkie
Mannetjie in Mabilingwe, Limpopoprovinsie, Suid-Afrika
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Viduidae
Genus: Vidua
Spesie: V. purpurascens
Binomiale naam
Vidua purpurascens
(Reichenow, 1883)

Die Witpootblouvinkie (Vidua purpurascens) is 'n algemene standvoël en plaaslike nomade in savanne, veral doringbome. Die voël is 11 cm groot en weeg 12 - 15 gram. In Engels staan die voël bekend as die Purple Indigobird.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Vidua purpurascens”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.