Witrugstrandloper

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Witrugstrandloper
'n Witrugstrandloper
(Calidris fuscicollis)
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Scolopacidae
Genus: Calidris
Spesie: C. fuscicollis
Binomiale naam
Calidris fuscicollis
(Vieillot, 1819)
Sinonieme

Erolia fuscicollis

Die Witrugstrandloper (Calidris fuscicollis) is 'n skaars voël en somerswerwer wat slegs nog net tien keer in Suid-Afrika opgeteken is. Die voël word selde in die binneland gesien. Die voël is 15 - 17 cm lank, 30 - 45 g groot met 'n vlerkspan van 42 cm. In Engels staan die voël bekend as die White-rumped Sandpiper.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Calidris fuscicollis”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.