Wittgenstein se staaf

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Wittgenstein se staaf is 'n gedagteëksperiment toegeskryf aan Ludwig Wittgenstein.

'n Staaf gaan deur 'n hulsel, waarin dit glad kan gly. Die hulsel is aan 'n muur geheg om 'n spil te vorm. Een punt van die staaf word in 'n sirkel beweeg. Watter vorm word deur die ander punt van die staaf beskryf?

Die oënskynlik ooglopende antwoord is 'n sirkel, maar in werklikheid beskryf dit 'n Kardioïed. (Wittgenstein se staaf is nie 'n goeie pantograaf (tekenaap) nie).

Eksterne skakels[wysig]